Trevor Devall

Trevor Devall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Trevor Rudolph Devall
Geboorte 10 November 1972 (1972-11-10)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Trevor Rudolph Devall (gebore 10 November 1972) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Transformers: Energon (2004), Stargate: Atlantis (2004), en Guardians of the Galaxy (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy